SkyeMonroeSkyeMonroe
SkyeMonroe

47 – Roodepoort (Wilro Park), Gauteng, South Africa

SkyeMonroeSkyeMonroe
3

SkyeMonroe

47 – Roodepoort (Wilro Park), Gauteng, South Africa

Alleen is goed, maar saam is beter

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Saturday

Modified: 02 March 2025

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Ek is 'n spontane, lewenslustige persoon wat opreg lief is vir mense. Ek glo dat goeie geselskap en lekker lag die lewe soveel ryker maak. Onthaal en cater is nie net 'n stokperdjie nie – dis my manier om liefde te wys. Daar's min dinge so lekker soos 'n gesellige kuier met vriende en familie, wat 'n groot deel van my hart beslaan.

Musiekfeeste is my happy place – die energie, die ritme, die saam-sing en saam-lag. Dis waar ek regtig die lewe voel klop. Onlangs het ek ook die vreugde van hiking ontdek en die rustige skoonheid van die natuur maak my siel rustig.

Ek is opreg en eerlik, en ek waardeer mense wat dieselfde is. Twee-gesig mense en jellievisse (ja, ek hou nie van hulle nie!) is beslis nie my vibe nie.

Ek is op soek na 'n vriend om saam die mooi in die lewe te geniet – iemand wat hou van avontuur, musiek en gesellige oomblikke. As daar iets meer ontstaan en dit is ment to be, is ek oop vir die volgende hoofstuk.

So, as jy ook glo dat die lewe beter is met goeie geselskap en 'n bietjie avontuur… wie weet, dalk skryf ons saam 'n paar wonderlike stories! 🎶🏞️😊

About Her Ideal Match

My Ideale Pasmaat 🌿🔥

Ek droom van iemand wat die lewe voluit leef en opreg lief is vir mense – iemand wat, soos ek, glo dat goeie geselskap, lekker lag en spesiale oomblikke saam met familie en vriende die lewe soveel ryker maak.

Hy moet die lewe geniet, maar ook weet wanneer om dit ernstig op te neem. Iemand wat my nie net as 'n nommer sien nie, maar my waardeer vir wie ek is. Respek, eerlikheid en om mekaar se belangrikheid in die verhouding te erken, is vir my ononderhandelbaar.

Ek soek nie 'n "ja-en-amen" verhouding nie. Gesonde debat, opinies en perspektiewe hou die verhouding interessant en groeiend. Daar's niks lekkerder as om te weet jou maat is nie net daar om te knik en saam te stem nie, maar om regtig te deel en betrokke te wees.

Hy moet 'n liefde hê vir avontuur – iemand wat saam met my die bergpaadjies kan verken en daarna langs die braaivleisvuur herinneringe kan deel. Kuier saam met vriende en familie moet vir hom net so spesiaal wees soos vir my.

Finansiële verantwoordelikheid is belangrik. Ek glo elkeen moet sy eie skoene kan dra. 'n Man met 'n beroep en 'n stabiele inkomste wat my as sy gelyke sien – sy metgesel, nie sy werker nie.

Laastens, lojaliteit en vertroue is die pilare waarop 'n verhouding gebou word. Finansiële spanning en ontrouheid is dinge wat 'n verhouding kan vernietig, en ek glo in eerlikheid van dag een af.

As jy iemand is wat die lewe wil geniet, die natuur waardeer, en 'n vennootskap met respek en lag wil bou – dan kan ons dalk net 'n paar ongelooflike avonture saam beleef! 🏞️🔥😊

What Her Friends Say

SkyeMonroe hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Roodepoort (Wilro Park), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
47
Star Sign:
Taurus
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Slim
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Friends; Open to possibilities
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Comfortable

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Western Cape; Gauteng; North-West; Free State, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
44 - 51
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Average; Athletic; A few extra pounds
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Administrative / Secretarial; Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Agriculture; Health / Social Care
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long; Straight
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Disabilities:
I have none
Body Art:
Pierced ears
Personality
Sense of Humour:
Light-hearted
Intelligence:
Average
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Pink
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach
Reading:
I enjoy it
Books:
(Auto)biographies; Fantasy; Horror; Romance; Self-help
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Movie Channels; Soap operas
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Comedy; Drama; Horror; Romance
Interests:
Board games; Card games; Computer & video games; Photography; Reading; Shopping; Surfing the Internet
Sports:
Camping; Hiking; Motorsport; Rugby; Squash; Walking
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
Pub Grub; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
Lactose-free
More Lifestyle
Pace of Life:
Stressed
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I'm online more than I'm offline
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a sister
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s)
Turn-ons:
Intelligence; Wealth
Turn-offs:
Sarcasm; Skinny dipping; Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Dream Home:
Beach house
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using Legendary Dating:
Hopeful; Curious
Honesty:
Very